Die skool neem deel aan die PWV / Spur reeks ter voorbereiding van ons liga seisoene, ongelukkig lei dit tot lang afstande wat die skool en ouers moet reis en talle atlete wat nie die byeenkomste bywoon nie. Moet ons volgende jaar 2017 weer deelneem aan die reeks? Stemme is vertroulik en kan nie bekend gemaak word nie, slegs die resultaat.

17 votes
Ja
 
53% / 9 votes
Nee
 
47% / 8 votes


Click here to share poll on specific pages, user profiles or purchase votes!