Ja, stel belang om bymekaar te kom om bietjie te kuier.
Ja, stel belang om bymekaar te kom, maar nog nie nou al nie,eers oor 'n paar jaar.
Nee, stel nie belang nie, sal eers oorweeg om weer bymekaar te kom na nog omtrent 5 jaar.
Nee, stel nie belang om enigsins bymekaar te kom nie.