Ek onderneem om hierdie vakansieseisoen die volgende padreëls na te kom

5 votes
A Om my veiligheidsgordel te dra solank die voertuig in beweging is.
 
20% / 1 vote
B Om nie die spoedgrens te oorskry nie
 
0% / 0 votes
C Om nie ’n voertuig te bestuur terwyl ek onder die invloed van drank of dwelms is nie.
 
0% / 0 votes
D Om my selfoon te beantwoord slegs indien ek oor ’n hande-vry toestel beskik
 
20% / 1 vote
E Ek sal familie en vriende aanmoedig om veilig te bestuur
 
0% / 0 votes
F Ek sal die bostaande alles uitvoer
 
60% / 3 votes


Click here to share poll on specific pages, user profiles or purchase votes!