Ons het groot nuus vir julle met 'n top kunstenaar meer nuus later - maar ons wil graag julle mening kry oor die volgende kunstenaars wat ook op die waglys is: Wie sal jy kom kyk? Onthou jy kan net een kies so maak seker jy stem reg

In a Facebook poll of 67 respondents, 37.3% chose “Nadine”. How we count

Nadine
37.3%
DJ Ossewa ("great" vir "party")
28.4%
Arno Jordaan
25.4%
Jay van Eden (dames die een is vir julle!)
9%
Share: ···