Die gelofte van 16 Desember 1838 is na alle waarskynlikheid volgens sekere bronne, nie in die eerste paar jaar na die gelofte afgelê is deur almal gevier nie. Wat dink jy was die rede.
10
votes
Hulle het vergeet
0%
/ 0
votes
Hulle was nie eensgesind toe die gelofte afgelê is nie
30%
/ 3
votes
Hulle het die gelofte anders as latere geslagte verstaan
50%
/ 5
votes
Hulle was te besig
10%
/ 1
vote
Hulle het dit elke jaar getrou gedenk, van die begin af.