+ Create Poll
  • Examples
  • Pricing
  • HELP
  • + Create Poll
    • All my polls
    • Become a Premium Voter
    • Followers
    • GDPR compliance
    • Logout
  • Examples
  • Pricing
  • HELP
    • All my polls
    • Become a Premium Voter
    • Followers
    • GDPR compliance
    • Logout
 
Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA)
  • Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA)

 
Create Poll

Wanneer en hoe deel julle geskenke uit?

2 votes

Hoe is die baba Jesus verwek?

4 votes

Hoe lyk die nuwe Facebook voorblad vir jou?

2 votes

Moet ons dadelik na die nuwe bladsyformaat van Facebook oorskakel of wag tot 31 Maart vir outomatiese oorskakeling?

5 votes

Wat is die gemiddelde bedrag wat jy aan elke kersgeskenk spandeer?

2 votes

Watter geloofsbelydenis word meestal in julle gemeente gebruik.

2 votes

Gebruik jou gemeente die Twaalf Artikels as geloofsbelydenis tydens eredienste?

8 votes

Gebruik julle gemeente die Twaalf Artikels as geloofsbelydenis by eredienste.

2 votes

Hoe gaan jy Hemelvaart benader?

6 votes

Wat is jou gevoel oor die wederkoms?

3 votes

Wat bedoel jy wanneer jy die like/hou van knoppie by 'n post/kommentaar kliek.

8 votes

Paasnaweek as langnaweek belemmer die viering van Jesus se kruisiging en opstanding.

7 votes

Is moedersdag vir Christene belangrik?

9 votes

Hoe gaan jy Hemelvaart spandeer?

1 vote

Hoe belangrik is die predikant se jaarlikse huisbesoek vir jou geloofslewe?

8 votes

Dink jy Menseregte is versoenbaar met Christelike geloof?

11 votes

Hoe voel jy oor dronkbestuur en alkohol se invloed op verkeersongelukke?

7 votes

Wat onthou jy van Sondag 13 Februarie se preek?

2 votes

Wat dink jy oor vroue verteenwoordiging in die Kerk se hierargie.

9 votes

Hoe dink jy oor Valentysdag

8 votes

Wat gaan jou verhoging van jou salaris wees?

5 votes

Hoe gasvry/uitnodigend is die bydraes tot hierdie blad?

8 votes

Watter van die elektroniese media hou jy die meeste van?

8 votes

Hoe voel jy oor 2011 wat voorlê?

4 votes

Hoe voel jy oor 2011 wat voorlê?

6 votes

Watter rol speel die Bybel in jou lewe?

2 votes

Hoe lyk ons stiltetyd/huisgodsdiens praktyk?

4 votes

Het ons Kerk se kinders 'n toekoms in Suid Afrika?

7 votes

Watter Bybel gebruik jy daagliks vir stiltetyd.

5 votes

Hoe dink jy oor die musiekinstrumente vir sang in die Kerk.

11 votes

Wat doen jy gewoonlik op Oujaarsaand?

8 votes

Watter Kersdiens sou jy verkies.

12 votes

Watter rol speel kersvader in julle gesin/familie?

12 votes

Hoe bring jy Oukersaand deur?

9 votes

Watter soort Kersgeskenke gaan jy hierdie jaar gee?

7 votes

Wat sou jy graag op die blad wil laat gebeur?

7 votes

Watter persentasie van die lidmate het volgens jou hierdie jaar geloftefeeste bygewoon? Wat dink jy?

8 votes

Die gelofte van 16 Desember 1838 is na alle waarskynlikheid volgens sekere bronne, nie in die eerste paar jaar na die gelofte afgelê is deur almal gevier nie. Wat dink jy was die rede.

10 votes

Hoe behoort Geloftedag gevier te word?

24 votes

Kom die kerk haar verantwoordelikheid t.o.v. die ekologie na?

16 votes

Kom die kerk haar verantwoordelikheid t.o.v. die ekologie na?

14 votes

Moet hierdie menings-opnames anoniem wees?

20 votes

Moet ons van meningsopnames gebruik maak op hierdie blad?

25 votes
  • About
  • Contact
  • Custom Solutions
  • Directory:
  • Pages
  • Tags
  • Pulse

Copyright © 2021 Kremsa Digital

  • Privacy Policy

Please like this

Only fans of can vote, "like" it here:

or go to the page, like it and submit your vote again