Wat dink jy van Steve Hofmeyr se besluit om Jay te vervang in Eden?

by Ja.fm

In a Facebook poll of 36 respondents, 50% chose “Hoe gaan Steve ooit die “moves” leer?”. How we count

Hoe gaan Steve ooit die “moves” leer?
50%
Steve is awesome – hy kan die panfluit speel en ek sal dit koop
27.8%
Dit kom seker al ‘n lang pad met Jay se sololoopbaan wat so suksesvol is
13.9%
Ek gaan Jay se six-pack mis as deel van Eden line-up
8.3%
· Share: ···