Hoe hanteer jy beveiliging op jou plaas?
In a Facebook poll of 104 respondents, 39.4% chose “Ek beveilig myself, insluitend aspekte soos 'n heining om my plaaserf, ligte, alarms en diefwering.”. How we count
Ek beveilig myself, insluitend aspekte soos 'n heining om my plaaserf, ligte, alarms en diefwering.
39.4%41
Ek behoort aan 'n plaaswag, waar hoofsaaklik boere in my omgewing help met beveiliging.
33.7%35
Ek behoort aan 'n gebiedbeveiligingstelsel waar verskeie rolspelers ons omgewing beveilig.
18.3%19
Ek het min tot geen veiligheidsmaatreëls in plek.
8.7%9
· Share: ···