Gewone werksdag, en erediens die aand.
Gaan verlof neem, die dag aan my geloof wy en die aand 'n erediens bywoon.
Werk toe gaan en moeite doen om die Hemelvaarts boodskap aan mense uit te dra, en erediens die aand.
Baie SMSé, e-posse, poste op Facebook, tweets uitstuur om die mense te herinner, en die aand 'n erediens bywoon.